Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"
Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11877] Do, 18 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Tinus Oelofse  is tans af-lyn  Tinus Oelofse
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n
geselsforum
op ons Intranet gebruik.

Einge voorstelle?

Tinus Oelofse
ti...@ccp.co.za
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11879 is 'n antwoord op boodskap #11877] Vr, 19 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Tinus Oelofse" writes:
> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n geselsforum
> op ons Intranet gebruik.
>
> Einge voorstelle?
>
> Tinus Oelofse
> ti...@ccp.co.za

Wat van "klets" of "'n onder-onsie."

Die Bosman en van der Merwe wat ons hier
het, gee dit as "babbelary, gebabbel"
wat, myns insiens, nie die regte vertaling
vir die Engelse konsep "chit-chat" is nie.
As daar chit-chat is, babbel 'n mens nie
noodwendig nie. Eintlik is selfs "klets"
nie presies die regte vertaling nie.

Gloudina
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11883 is 'n antwoord op boodskap #11877] Sa, 20 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
On 18 Dec 1997 07:12:59 GMT, "Tinus Oelofse" wrote:

> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n
> geselsforum
> op ons Intranet gebruik.
>
> Einge voorstelle?
>

In het Nederlands heet dit 'keuvelen'.

Ronald Vogelaar

Longing for truth?
http://www.oocities.org/~rovo

Member of the PRIME christian network
Telnet to PRIME.ORG
Prime home: http://www.prime.org
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11892 is 'n antwoord op boodskap #11877] Ma, 22 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 20 Dec 1997 10:51:53 +0100, ro...@nospam.wxs.nl (Ronald
Vogelaar) wrote:

> On 18 Dec 1997 07:12:59 GMT, "Tinus Oelofse" wrote:
>
>> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n
>> geselsforum
>> op ons Intranet gebruik.
>>
>> Einge voorstelle?
>>
>
> In het Nederlands heet dit 'keuvelen'.

Of ook wel 'kwebbelen' of 'leuteren'

Ronald Vogelaar

Longing for truth?
http://www.oocities.org/~rovo

Member of the PRIME christian network
Telnet to PRIME.ORG
Prime home: http://www.prime.org
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11893 is 'n antwoord op boodskap #11877] Ma, 22 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
>> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit
>> in 'n
>> geselsforum
>> op ons Intranet gebruik.
>>
>> Einge voorstelle?
>>
Die beste uitdrukking waarvan ek weet, is KAKPRAAT

cobus
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11894 is 'n antwoord op boodskap #11877] Ma, 22 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bur...  is tans af-lyn  bur...
Boodskappe: 33
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Tinus Oelofse wrote:

> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit
> in 'n
> geselsforum
> op ons Intranet gebruik.
>
> Einge voorstelle?
>
> Tinus Oelofse
> ti...@ccp.co.za

Wat van: (Ons praat oor) "Ditjies en Datjies"
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11895 is 'n antwoord op boodskap #11877] Ma, 22 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hansie Botha  is tans af-lyn  Hansie Botha
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Tinus

Wat van "bek-vlek" ?

--
Hansie Botha
Tzaneen , Suid Afrika
Tel: +27832900738
Fax: +278382900738

"Werk hard en Speel hard"
{to send E-mail remove "foefie"}

Tinus Oelofse wrote in article
...
> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n
> geselsforum
> op ons Intranet gebruik.
>
> Einge voorstelle?
>
>
> Tinus Oelofse
> ti...@ccp.co.za
>
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11902 is 'n antwoord op boodskap #11877] Di, 23 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
cvb...@geocities.com (cobus) wrote:

>>> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"?
> Die beste uitdrukking waarvan ek weet, is KAKPRAAT

Ditsem!

A
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11903 is 'n antwoord op boodskap #11877] Di, 23 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cicil van Reenen  is tans af-lyn  Cicil van Reenen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wat van ginnegaap?
>
>
> Tinus Oelofse
> ti...@ccp.co.za
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11917 is 'n antwoord op boodskap #11877] Wo, 24 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tim van den Brink  is tans af-lyn  Tim van den Brink
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ronald Vogelaar wrote:

> On Sat, 20 Dec 1997 10:51:53 +0100, ro...@nospam.wxs.nl (Ronald
> Vogelaar) wrote:
>
>> On 18 Dec 1997 07:12:59 GMT, "Tinus Oelofse" wrote:
>
>>
>>> Wat is 'n goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"? Ek wil dit in 'n
>>> geselsforum
>>> op ons Intranet gebruik.
>>>
>>> Einge voorstelle?
>>>
>>
>> In het Nederlands heet dit 'keuvelen'.
>
> Of ook wel 'kwebbelen' of 'leuteren'
>
> Ronald Vogelaar
>
> Longing for truth?
> http://www.oocities.org/~rovo
>
> Member of the PRIME christian network
> Telnet to PRIME.ORG
> Prime home: http://www.prime.org

Of "praten over koetjes en kalfjes"

Tim
Re: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT" [boodskap #11934 is 'n antwoord op boodskap #11877] Vr, 26 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Tim van den Brink writes:

> Of "praten over koetjes en kalfjes"
>
> Tim

Ja, om op 'n radioprogram te "chit-chat"
dink ek die beste vertaling sal wees om
oor koeitjies en kalfies te gesels. Dis
nogal interessant dat dit ook so in
Nederlands gebruik word.

Gloudina
>
Vorige onderwerp: Idioom: 'N BOER MAAK 'N PLAN
Volgende onderwerp: IDIOOM: "kommandeer jou eie honde en blaf self."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:31:50 MGT 2024